Monday, October 24, 2005

Amendeer

Op prof A.C Cilliers se brief in die Burger van 24 Oktober kan ek nie help om te wonder of hy dan nie weet dat amendeer en amendement aaklige anglisismes is nie. Baie mooier is dit om eerder die konsep aan te pas of aanpassings te maak as om dit te amendeer of amendemente te maak. Nie dat ek in beginsel met hom verskil nie, dis maar net nie hoe ons ouens op straat Afrikaans praat nie.

0 Comments:

Post a Comment

<< Home